testimonials

 Testimonials

What our clients say about us

Would you like to give us feedback? Email us at info@eoh-fs.co.za

  • Lex, you are the best assessor ever! Thank you so much for helping us.

    Natasha Peacock
    Natasha Peacock Very Happy Client
  • Hallo Edmar, dankie vir jou vinnige en profesionele optrede ter afhandeling van die eis.

    Frik Combrinck Makelaars
    Frik Combrinck Makelaars Satisfied Client
  • Dankie Ané vir jou uitstekende diens en deeglikheid in hierdie saak. Dit word baie waardeer.

    Leo Hulsman
    Leo Hulsman
  • Hallo Thys, ek wil net jou net graag bedank vir die wyse waarop jy hierdie eis hanteer het. Ek het ook geen klagtes ontvang van die kliënt nie. Groete,

    Yda du Toit
    Yda du Toit Happy client
  • Dear Bruce, trusting you are well. We would like to compliment you on the outstanding, compassionate service our client received yesterday from an assessor Tanya Erasmus from Censeo. She went out to see our client with flowers and her compassion and understanding of her sad incident was greatly appreciated. We as brokers are most grateful to yours for such great service and most importantly taking our clients' feelings and emotions in your assessment. Keep up the great service. Regards,

    Louise Amiras
    Louise Amiras compliment
  • Hi Marelise, weet jy dis die eerste keer dat ons nou moet eis by Santam, ek as moet sê dat julle / jou diens fantasties is. Dankie dat jy die eis so vinnig vir ons probeer afhandel. Geniet die dag verder! Groete,

    Charlene Esteruizen
    Charlene Esteruizen Thank You Note !
  • You're simply the best!! Tx a mill. Regards,

    Girlie Zungu Santam
    Girlie Zungu Santam Compliment
  • Goeie môre Marelise, tonne dankies, jy is 'n ster!!!! Groete,

    Elzana
    Elzana Thank You Note
  • Hi Marelise, baie dankie vir al jou moeite en goeie diens. Groete,

    Teressa Louw
    Teressa Louw baie dankie
  • Hi Martin, bogenoemde het betrekking. BAIE DANKIE VIR JOU VRIENDELIKE, PROFESSIONELE EN UITERS FLINKE DIENS OP HIERDIE EIS - DIT WORD OPREG WAARDEER!!!!! Groete,

    Reinette
    Reinette thank you note
  • Goeiedag Dion, baie dankie vir jou hulp en baie goeie diens. Dit word opreg waardeer.

    Mev Coetzee
    Mev Coetzee Compliment
  • Hi Eldon, I just want to thank you for the very good service I received from you and the efficient way you handled my case. I appreciate your care and concern for my well-being. It is much appreciated. Kind Regards,

    Eleen On Hing
    Eleen On Hing Happy Client
  • Grant, attached please find the signed document as requested. Thank you for the profesional way you have handled the claim.

    Thys Davies
    Thys Davies Thank you note
  • Hi Johan, jy was baie behulpsaam en baie baie dankie vir die wondelike diens wat ek van jou ontvang het!! As al die mense net nog so passie vir hulle werk gehaad het soos jy sal dit sommer baie dinge beter maak!! Weereens baie dankie ek waardeur dit opreg!

    Madeleine Visser
    Madeleine Visser
  • Thank you Simone, AF have also contacted me for car hire, I appreciate the professional manner in which you have handled my situation.

    Steve Sims
    Steve Sims Appreciation Note
  • Dear All, thank you all very much for your individual roles in resolving this claim. This has been one of the most frustrating claims I have had to deal with given the lapse in our security and monitoring processes, with the only shining light the fact that I have been dealing with quality people at the broking end, the assessor end and the insurance end. A consequence of a choice I made many years ago - it has been a privilege and a pleasure to deal with you and I thank you sincerely for handling this claim in such an efficient manner. In the end (3 months and numerous trips to Rayton and Akasia later) I also managed to get the de-registration papers for the CRF thanks to interventions from several of you. I have certainly learnt some lessons here. Once again my sincere thanks to you all. Regards,

    Johan Hattingh
    Johan Hattingh
  • Hi Bruce, ek wil net graag baie dankie sê vir Mick. Ons was vandag na 'n klagte wat al 'n geruime tyd oor en weer beskuldigings gestuur word. Mick het hom goed van sy taak gekwyt. Was goed voorbereid en kon alle vrae hanteer. Die makelaar het geen ander keuse as om die repudiasie te aanvaar nie. Baie dankie Mick. Groete,

    Hyla Kruger Santam
    Hyla Kruger Santam
  • Hi Harry, ek wil jou bedank vir die simpatieke wyse wat jy gister alles hanteer het. Ek glo nie iemand wat nog nooit in so traumatiese insident betrokke was besef emosioneel waardeer mens gaan nie en al kan geen aardse besittings met sentiment ooit vervang word nie is al wat mens tog oor het jou selfbehoud.

    Amanda Swart
    Amanda Swart
  • Goeie middag Marelise, ek het groot waardering vir die wyse waarop u die eis hanteer het. Baie dankie,

    Leon
    Leon
  • Hallo Marius, baie dankie vir jou hulpvaardigheid en puik diens. Vriendelike groete,

    Fanie Erasmus
    Fanie Erasmus
  • Hi Marelise, I really do appreciate your feedback and help during this process. You have been exceptionally helpful. Much appreciated.

    Calvin Govender Assistant IT Manager
    Calvin Govender Assistant IT Manager You have been exceptionally helpful.
  • Good afternoon Kathleen, it is with great pleasure that I confirm my world class service experience with you. Following my poor start to 2015 with my vehicle being stolen at my company premises on 02/01/2015 I made contact with our claims department. I was fortunate enough to liaise with MJ in respect to my claim and really have to take the time to commend her on her service. After requesting written confirmation of cover via email, MJ tried to contact me on my cell phone, and left a message as she required additional information, shortly after I received her details via sms when no contact was made as well. She promptly followed up on my landline number to make sure I got the message and as she knew that I needed that confirmation today. Numerous attempts even though my contact is quite poor in the contact centre. A simple follow up, but it left me with a good impression of her and the knowledge that I can count on my insurance. Working in the Client Care Department, I am proud to promote that I work with the best there is. Well done Mari-Jeanne!!! Have a powerful 2015 and good luck with all your endeavours. Kind regards,

    Lucinda Heuvel Staff Mulitplex Personnel - Santam
    Lucinda Heuvel Staff Mulitplex Personnel - Santam Well done
  • Goeiemôre meneer Groenewald, dankie weereens vir u kundige en professionele dienslewering. Veral vir die ekstra myl wat u stap. Aangename dag.

    Hester de Kock
    Hester de Kock dankie
  • Hi Grant, ek wil net weer baie dankie sê vir die goeie en spoedige diens!! Baie dankie vir jou hulp, 'n voorspoedige pad vir jou vorentoe!

    Lizanda
    Lizanda
  • Good day Marelise, thank you very much for the effort. I'm sure it will help. You're a star. Have a great day.

    Praven
    Praven Thank you very much for the effort.
  • Goeiemôre Scharia, baie dankie vir die professionele hantering en afhandeling van die versekerings eis wat ek in gedien het. Dit word hoog op prys gestel. Ek het die eise kaart ontvang. Baie dankie ook vir die nodige reëlings ten opsigte van dit, ek wil egter net weet wanneer sal ek dit kan begin gebruik? Vriendelike groete,

    Fanie Burger
    Fanie Burger
  • Thank you Stefan, I appreciate your prompt responses and your excellent handling of this claim. Kind regards,

    Thabi Chanetsa Manager - Complex Claims, Santam
    Thabi Chanetsa Manager - Complex Claims, Santam Thank you.
  • Hallo Stefan, graag wil ek van my kant af die volgende vir jou sê: Ek het gister dit onder die bestuur van Statusfin gebring dat ek uiters beindruk is met die wyse waarop jy die eis hanteer het. Jy was simpatiek en het empatie gehad met jou kliënt. Jy het die saak op 'n baie profesionele manier hanteer. Ja, die eis het op 'n ongemaklike tyd van die jaar plaasgevind. Die kontrakteurs was gesluit vir 'n maand lank, anders sou die eis al lankal afgehandel gewees het. Ek glo jy het die eis baie regverdig hanteer sodat beide kliënt en maatskappy nie bevoordeel of benadeel is nie. Ek versoek dat jy hierdie twee skrywes aan jou bestuur sal deurgee sodat jy ook by hulle die nodige erkenning kan kry vir jou goeie werk. Sterkte vorentoe! Groetnis,

    Dawie Meyer
    Dawie Meyer
  • Hi Marelise, dit was regtig 'n baie aangename ondervinding gewees om saam met jou te werk! Voorspoed met alles wat vir jou voorle! Kind regards,

    Elsie Diederiks
    Elsie Diederiks
  • Thank you Anzelle, your telecom conversation was very professional. Thank you for your commitment in delivering such excellent service to our clients. Well done!! Keep up the excellent work. Kind regards,

    Agnes Michau Client Service Manager, Santam
    Agnes Michau Client Service Manager, Santam Thank you for your commitment.
  • Nele, dankie vir puik diens. Met dank / With regards,

    Wilma van der Westhuizen
    Wilma van der Westhuizen dankie vir puik diens.
  • Dear Kathleen, thank you for your excellent service and sending Mr Viljoen to collect the necessary. I appreciate that. Apparently we did not sign the Agreement of Loss. Regards,

    Henk Viljoen
    Henk Viljoen Thank you for your excellent service
  • Mari, dankie. Baie dankie vir al jou moeite en die relatiewe pynvrye hantering van die eis. Jy is baie professioneel en ken regtig jou werk.

    Douwlina du Plessis
    Douwlina du Plessis dankie. Baie dankie
  • Dankie Lampies ek het gekry, ek waardeer jou moeite baie.

    Mnr C. Orton
    Mnr C. Orton Dankie
  • Goeie dag Marelise, BAIE DANKIE vir jul moeite, ons waardeer dit! Groete,

    Koos Eckard
    Koos Eckard
  • Hi Jo-Mare, baie dankie vir die terugvoering. Dit is 'n plesier om met jou te werk! Groete,

    Zelda Venter
    Zelda Venter baie dankie vir die terugvoering.
  • Johan, namens myself en Abrie net weer eens baie dankie vir jou professionele hulp en bystand met die afhandeling van ons eis. Ons waardeer opreg jou empatie wat jy gehad het met die trauma situasie en die flink diens en bystand wat jy te alle tye aan ons voorsien het. Nogmaals baie dankie vir al jou moeite. Groete,

    Mari-Anne Greyling
    Mari-Anne Greyling
  • Good and warm greetings. We, Mr and Mrs Bhairoparsad had the pleasant opportunity of meeting Mr Ronald Pillay, Claims Examiner on rather an unfortunate situation. We found Mr Pillay to be very professional, friendly, meticulous and caring in his approach. He even offered us guidance on improving the security measures at our home. An important fact to note was that we were timeously updated on the progress of the claim. Mr Pillay was also very accommodating in addressing a query at any given time. To Mr R. Pillay, thank you in your attempts of trying to make an unpleasant traumatic environment a better one. May God bless you and your family with good health, prosperity, a long life and security. To the company, Mr Pillay is definitely a rare asset. Thanking you once again.

    S. Bhairoparsad
    S. Bhairoparsad Thanking you once again.
  • Ek wil vir Francois Beyleveld van Censeo bedank wat die eis hanteer het. Hy is uiters behulpsaam en professioneel, en is beslis 'n aanwins. Laat weet indien daar enige inligting is wat verder benodig word. Groete,

    Lukas
    Lukas
  • Many thanks for this clarification. Thank you also for the very clear exposition you provided of the services available from your organization. It is very impressive and very professional. Your patience and very kind hospitality is very much appreciated. Best regards,

    Phiroshaw Camay
    Phiroshaw Camay Many thanks for this clarification.
  • Scharia, baie dankie. Ook vir jou goeie diens ten tye van die eis. Groete,

    Adele
    Adele baie dankie
  • I am pleased to inform both the management of Santam and Censeo of the excellent service I received from Mr Andrew Harvard, the external assessor of Santam. I wish to commend Mr Andrew Harvard for his excellent service that he rendered to me. Within 24hrs Censeo contacted me with the assessor's name and contact details. An appointment was set up between ourselves and the next morning (Wednesday) Mr Andrew had to travel from Durban to Estcourt to meet me. Mr Andrew further stated that he was travelling to Newcastle on other claims, stay-over and only return to his office on Friday morning. I was amazed to be called by Mr Andrew on Monday morning to be informed that he had finalised my claim and submitted the same to Santam for processing. Mr Andrew must be commended for his professionalism and dedication to customer service excellence. He values his clients and put their needs first rather then his own. I am proud to be associated with Santam and its affiliates Censeo, who truly comply with Santam's ethos, Insurance Good and Proper. Keep up the sterling work! Your staff expertise and humility must be complimented and commended. Thanking you,

    Mr A. Deepnarain
    Mr A. Deepnarain Thanking you.
  • Themba, thank you for your kind assistance. Much appreciated! Regards,

    Willem
    Willem thank you for your kind assistance.
  • Nogmaals dankie dat jy so mooi met haar gewerk het. Groete,

    Christine
    Christine dankie
  • Hi Harry, wil jou net weereens bedank vir jou vriendelike ondersteuning en puik diens. Kind regards/Vriendelike groete,

    Suzy Pieterse
    Suzy Pieterse
  • Hi Georg, baie dankie vir die profesionele wyse waarop jy die eis hanteer het, dit is 'n plesier vir my hart en gees om jou te leer ken. Seen vir jou. Groete,

    Dr Gerhard Steyn (M.Th D.Th)
    Dr Gerhard Steyn (M.Th D.Th) baie dankie.
  • Hello Mr Aderley, I trust that you are keeping well. Thank you again for the professional and efficient manner in which you have dealt with the matter. Best regards,

    Francois Greyling
    Francois Greyling Thank you.
  • Dear Mari, thank you for the feedback. Once again thank you for your swift service! Much appreciated! Regards,

    Annemie Olwagen
    Annemie Olwagen Thank you for your swift service!
  • Baie dankie Harry vir alles, dit was nou flink en vinnig! Groete,

    Liesl Meyer
    Liesl Meyer baie dankie.
  • Marinus, Baie dankie vir jou diens. Gee jou 100 uit 10 vir jou diens.

    Elize
    Elize Baie dankie vir jou diens.
  • Geagte Scharia, Baie dankie vir jou simpatieke hantering van ongetwyfeld die mees traumatiese ervsring wat ek ooit inmy lewe gehad het... Dankie,

    Brula Breytenbach
    Brula Breytenbach
  • Good morning Same, Thank you for your assistance and speedy feedback much appreciated. Regards,

    Thato Tlhabane
    Thato Tlhabane Thank you for your assistance.
  • Goeie middag Flip/Michelle, baie dankie vir uitstekende diens met hierdie eis. Geniet julle Paasnaweek. Vriendelike groete,

    Elmarié Bird
    Elmarié Bird baie dankie vir uitstekende diens met hierdie eis.
  • Middag Tilla, baie dankie vir jou flink en vinnige diens met hierdie eis. Van die begin af is ek en my kliënt op hoogte gehou en alle eposte dadelik beantwoord. Baie dankie vir goeie diens!

    Charmaine Botha
    Charmaine Botha
  • Good day Mr Basdew, I just want to thank you for the professional manner in which you treated me. I understand that everything you did was part of your job. In my time of confusion and hopelessness you told me that I need to stay positive. If I focus on positive things I will draw positive things to myself. I won't forget that. PLEASE DO MIND MY ENGLISH. You know here in Cape Town we like the Afrikaans. As we say here BAIE DANKIE! Kind regards,

    Gabriel
    Gabriel I just want to thank you.
  • Ek sê baie dankie vir u flink diens. Groete,

    Ridwaan
    Ridwaan Baie dankie vir u flink diens
  • Goeie dag Dion, dankie vir jou ook jou diens was puik. Groete,

    Willa
    Willa dankie
  • WOW!!! That is what I call service!!! Many thanks, I will request payment to be finalized. Have an awesome day Kathleen. Regards,

    Riana Warricker
    Riana Warricker Many thanks.
  • Good day, we have perused the report as well as the instruction. The report meets the requirements of the instruction and beyond. A very good report. Regards,

    Renen Roets
    Renen Roets A very good report.
  • Marelise, baie dankie vir jou vriendelike hulp en terugvoering. Mooi dag! Groete,

    Deidre
    Deidre baie dankie.
  • Hi Marelise, baie baie dankie vir al jou moeite en goeie diens. Lekker dag,

    Yvette
    Yvette Baie baie dankie.
  • Morning Vanessa, we would like to compliment Kathleen Aberley at Censeo for her prompt and speedy services which we received with regards to the abovementioned claim. I hope you make use of them more in the future. Warmest regards,

    Cherise Duff
    Cherise Duff compliments
  • Hi Mr du Toit, I would like to compliment your staff member Simone van Zutphen. It is rare these days, to get comprehensive assistance when it comes to requesting other parties involved in the claims process, to give feedback. Not only did she give professional feedback, she listened to my requests, and did exactly as I asked. A true gem. Thank you all. Warm Regards,

    Abrihana Botha
    Abrihana Botha Compliments.
  • Dear Grant, I hope you are well. I just wanted to personally thank you for your efforts in resolving my case. You made the examination process seamless and an encouraging one. You were so professional and welcoming to Andrew and myself, yet thorough and uncompromising at investigating the series of unfortunate events. Take care Grant and continue to be excellent at what you do. God bless you for blessing me. Regards,

    Jerelene Soobramoney
    Jerelene Soobramoney continue to be excellent at what you do.
  • Good day Thys, thank you for you assistance, I am very pleased with your service and feedback. Kind Regards,

    Alyssia Camarinha
    Alyssia Camarinha thank you for you assistance,
  • Hi daar, skuus die alzheimers light het ingeskop toe vergeet ek om vir jou dankie te sê vir ons eis uitbetaling. Baie baie dankie vir al jou hulp met die proses se sukses, jy mag maar by jou baas gaan aanklop vir 'n verhoging vir puik kliëntediens. Nogmaals dankie!! Mooi week,

    Annalien Strauss
    Annalien Strauss
  • More Dion, thanks vir die update en die moeite. Waardeer die puik diens wat julle lewer! Kind regards,

    Craig
    Craig thanks vir die update
  • Hi Grant/Andy, ek wil ook net hiermee baie baie dankie sê vir die uitstekende diens en die uiters professionele manier waarop julle die eis en die kliënt gehanteer het. Dit is 'n absolute plesier om saam met mense so competent soos julle te werk. Vriendelike groete,

    Mariaan du Toit
    Mariaan du Toit
  • Goeie more Grant. Gister was een van die slegste dae van my 18 jaar as Makelaar in in die Versekerings wêreld! Die ontnugtering van 'n persoon wat ek reeds 8 jaar ken se oneerlikheid, is vir my amper te veel! Die Motomia scooter moes net nooit op die polis gewees het nie! Ek het nooit die kliënt gevra vir sy lisensie daarvoor. Ek het aangeneem hy gaan die scooter soms gaan gebruik om na klënt te ry, hy was juis in die proses om sy bakkie te verkoop! Ek besef nou julle werk met sulke eise daagliks en jy het eintlik reeds voor sy erkenning geweet, daar is slang in die gras en my kliënt praat nie die waarheid! Ek wil jou en Tersius egter bedank vir die die manier waarop julle die aangeleentheid hanteer het en die kliënt die kans gegee het om 'n paar netelige vrae uit te klaar! Hierdie gebeure is vir my ook 'n wake up call, om eenvoudig net meer vrae te vra wanneer persoon aansoek doen vir versekering en ten minste afskrif van die bestuurslisensies te versoek! Ek wag in spanning wat die uiteinde van die bedrog eis gaan wees! Dra ook my dank aan Tersius oor! Hoop nie ons sien mekaar ooit weer onder sulke omstandighede nie! Groete,

    Elza van Vuuren
    Elza van Vuuren baie dankie.
  • Goeie dag, die kliënt vra ek moet sy wardering teenoor jou uitspreek op die manier en spoed waarmee jy die aangeleentheid hanteer het.

    Louis Fourie
    Louis Fourie
  • Jacquilene, baie dankie vir jou uitstekende diens aan ons en ons kliënt, waardeer. Groete,

    Sandra Meyer
    Sandra Meyer baie dankie.
  • Thank you for prompt service.

    Anonymous
    Anonymous Thank you for prompt service.
  • Dear Nadine, many thanks for your efficiency, a very rare trait in today's world. Really appreciated! Regards,

    John
    John many thanks for your efficiency,
  • Hi Gareth, on behalf of Jean and myself I would like to thank you for the professional manner in which you have dealt with the assessment of our claim. The whole experience has been very trying for us as a family and your calm, reassuring professionalism has been the one positive aspect that has resulted from our loss. Thank you again and best wishes for the future. Best regards,

    Greg Marsh
    Greg Marsh I would like to thank you for the professional manner,
  • Hi Harry, ek wil jou bedank vir die simpatieke wyse wat jy gister alles hanteer het. Ek glo nie iemand wat nog nooit in so traumatiese insident betrokke was besef emosioneel waardeer mens gaan nie en al kan geen aardse besittings met sentiment ooit vervang word nie is al wat mens tog oor het jou selfbehoud.

    Amanda Swart
    Amanda Swart
  • Lex, you are the best assessor ever! Thank you so much for helping us.

    Natasha Peacock
    Natasha Peacock Very Happy Client
  • Hallo Edmar, dankie vir jou vinnige en profesionele optrede ter afhandeling van die eis.

    Frik Combrinck Makelaars
    Frik Combrinck Makelaars Satisfied Client
  • Dankie Ané vir jou uitstekende diens en deeglikheid in hierdie saak. Dit word baie waardeer.

    Leo Hulsman
    Leo Hulsman
  • Hallo Thys, ek wil net jou net graag bedank vir die wyse waarop jy hierdie eis hanteer het. Ek het ook geen klagtes ontvang van die kliënt nie. Groete,

    Yda du Toit
    Yda du Toit Happy client
  • Dear Bruce, trusting you are well. We would like to compliment you on the outstanding, compassionate service our client received yesterday from an assessor Tanya Erasmus from Censeo. She went out to see our client with flowers and her compassion and understanding of her sad incident was greatly appreciated. We as brokers are most grateful to yours for such great service and most importantly taking our clients' feelings and emotions in your assessment. Keep up the great service. Regards,

    Louise Amiras
    Louise Amiras compliment
  • Hi Marelise, weet jy dis die eerste keer dat ons nou moet eis by Santam, ek as moet sê dat julle / jou diens fantasties is. Dankie dat jy die eis so vinnig vir ons probeer afhandel. Geniet die dag verder! Groete,

    Charlene Esteruizen
    Charlene Esteruizen Thank You Note !
  • You're simply the best!! Tx a mill. Regards,

    Girlie Zungu Santam
    Girlie Zungu Santam Compliment
  • Goeie môre Marelise, tonne dankies, jy is 'n ster!!!! Groete,

    Elzana
    Elzana Thank You Note
  • Hi Marelise, baie dankie vir al jou moeite en goeie diens. Groete,

    Teressa Louw
    Teressa Louw baie dankie
  • Hi Martin, bogenoemde het betrekking. BAIE DANKIE VIR JOU VRIENDELIKE, PROFESSIONELE EN UITERS FLINKE DIENS OP HIERDIE EIS - DIT WORD OPREG WAARDEER!!!!! Groete,

    Reinette
    Reinette thank you note
  • Goeiedag Dion, baie dankie vir jou hulp en baie goeie diens. Dit word opreg waardeer.

    Mev Coetzee
    Mev Coetzee Compliment
  • Hi Eldon, I just want to thank you for the very good service I received from you and the efficient way you handled my case. I appreciate your care and concern for my well-being. It is much appreciated. Kind Regards,

    Eleen On Hing
    Eleen On Hing Happy Client
  • Grant, attached please find the signed document as requested. Thank you for the profesional way you have handled the claim.

    Thys Davies
    Thys Davies Thank you note
  • Hi Johan, jy was baie behulpsaam en baie baie dankie vir die wondelike diens wat ek van jou ontvang het!! As al die mense net nog so passie vir hulle werk gehaad het soos jy sal dit sommer baie dinge beter maak!! Weereens baie dankie ek waardeur dit opreg!

    Madeleine Visser
    Madeleine Visser
  • Thank you Simone, AF have also contacted me for car hire, I appreciate the professional manner in which you have handled my situation.

    Steve Sims
    Steve Sims Appreciation Note
  • Dear All, thank you all very much for your individual roles in resolving this claim. This has been one of the most frustrating claims I have had to deal with given the lapse in our security and monitoring processes, with the only shining light the fact that I have been dealing with quality people at the broking end, the assessor end and the insurance end. A consequence of a choice I made many years ago - it has been a privilege and a pleasure to deal with you and I thank you sincerely for handling this claim in such an efficient manner. In the end (3 months and numerous trips to Rayton and Akasia later) I also managed to get the de-registration papers for the CRF thanks to interventions from several of you. I have certainly learnt some lessons here. Once again my sincere thanks to you all. Regards,

    Johan Hattingh
    Johan Hattingh
  • Hi Bruce, ek wil net graag baie dankie sê vir Mick. Ons was vandag na 'n klagte wat al 'n geruime tyd oor en weer beskuldigings gestuur word. Mick het hom goed van sy taak gekwyt. Was goed voorbereid en kon alle vrae hanteer. Die makelaar het geen ander keuse as om die repudiasie te aanvaar nie. Baie dankie Mick. Groete,

    Hyla Kruger Santam
    Hyla Kruger Santam
  • Hi Marelise, baie dankie vir al jou moeite. Dit was regtig 'n voorreg om met mense soos julle (jy) te werk. Lekker week verder!

    Coenraad
    Coenraad
  • Hi Harry, ek wil jou bedank vir die simpatieke wyse wat jy gister alles hanteer het. Ek glo nie iemand wat nog nooit in so traumatiese insident betrokke was besef emosioneel waardeer mens gaan nie en al kan geen aardse besittings met sentiment ooit vervang word nie is al wat mens tog oor het jou selfbehoud.

    Amanda Swart
    Amanda Swart
  • Thank you Lex for walking the extra mile for the client. Regards,

    Riki Eggel
    Riki Eggel Thank You
  • Goeie middag Veronique. Verskriklik baie baie dankie vir jou uitstekende diens en dringende hulp in die verband en dat jy die haas uit die hoed geruk het! Censeo kan met meer personeel soos jy doen! Stuur asb. die aan vir jou bestuurder. Groete,

    Karlien
    Karlien baie dankie
  • Dear Izuel, thank you for your excellent service herein, much appreciated.

    Kurt Hendrikse
    Kurt Hendrikse excellent service
  • Goeie middag Marelise, ek het groot waardering vir die wyse waarop u die eis hanteer het. Baie dankie,

    Leon
    Leon
  • More Werner, baie dankie vir die goeie diens en die hantering van die eis. Aangeheg die dokumentasie. Groete,

    Charmaine Kritzinger
    Charmaine Kritzinger
  • Johan, dankie vir jou altyd goeie diens en terugvoer. Groete,

    Hyla Kruger Manager - Alternative Claim Services
    Hyla Kruger Manager - Alternative Claim Services
  • Hi Mari-Jeanne, it is great being able to have professional service for both ourselves and our clients, thank you. Kind regards,

    Caroline Woudberg
    Caroline Woudberg Complement
  • Freda, we really appreciate all your time, trouble, attention to detail that you always give us. Have an awesome day further!

    Tracey
    Tracey awesome day
  • Marelise, baie dankie vir al jou tyd en moeite, ek waardeer dit opreg. Nogmals baie dankie! Laat weet my gerus as ek enige verdere inligting vir jou kan verskaf. Groete,

    Herman Grobler
    Herman Grobler baie dankie
  • Harry, baie dankie vir jou vinnige en goeie diens, dit word opreg waardeer op die eis. Vriendelike groete,

    Annamarie de Fortier
    Annamarie de Fortier dankie
  • Môre Jaco, ek sommer namens die kliënt geteken vir nou. Hy sal die dokumente vir my later deurstuur. Dankie vir jou uitstekende diens ek waardeer dit opreg. Geniet jou dag. Vriendelike groete,

    Harry
    Harry Dankie
  • Môre Harry, ons wil baie dankie sê vir die hulp vir asl wat jy gedoen het vir ons. Baie dankie dat jy uit jou pad gegaan het ook. Baie dankie,

    Mario Tessa van Rooyen
    Mario Tessa van Rooyen baie dankie
  • Goeie môre Michelle, ek verwys na ons gesprek vanoggend insake die eis. Baie dankie vir jou en die assessor se vriendelike en goeie diens. Groete,

    Karlien van der Spuy
    Karlien van der Spuy
  • Baie dankie vir jou vinnige hulp ek waardeer dit opreg.

    Mev Rheeder
    Mev Rheeder Baie dankie
  • Hi Johrene, wow that is a superb investigation. Thank you. We will settle payment soonest. Best regards,

    Tammy Hattingh Manager - Claims Underwriting
    Tammy Hattingh Manager - Claims Underwriting Compliments.
  • Ons wil net graag vir Virgulle Steenkamp bedank vir die professionele hanteer van hierdie kliënt se eise. Dit was vir 'n motor diefstal eis asook 'n alle risiko eis. Dra asb ons tevredenheid aan hom oor. Baie dankie

    Betsie
    Betsie
  • Thank you very very much for your QUICK RESPONSE to our client's claim. VERY HIGHLY APPRECIATED. Thanks again. Regards,

    H. M. Dayal DAYALJEES INS BROKERS
    H. M. Dayal DAYALJEES INS BROKERS VERY HIGHLY APPRECIATED
  • Baie dankie vir die professionele wyse waarop jy my, Kranspoort en ons eis hanteer het - dit word opreg waardeer! Groete,

    Willie Marais
    Willie Marais
  • Baie dankie vir jou goeie diens, ek waardeer dit. Baie baie dankie Marelise. Sjoe jy is 'n ster hoor! Ek sal my Pa inform dat hy nou rerig die beste persoon gekry het om hom te help met sy eis. Ek hoop jy kan bietjie vroeer huis toe gaan. Mooi bly,

    Lynn Visser
    Lynn Visser
  • Hi Marelise, thank you for the documentation and follow up telephone call last week. Your assistance is, and has been, much appreciated, thanks again. I trust you will get to enjoy the festive season, in spite of work, and all the best for 2015, Regards.

    John Ward
    John Ward Much appreciated, thanks again.
  • Hi Anthony, after dealing with you, I can only but have much more faith in Censeo. Thanks again,

    Nicolene
    Nicolene Thanks again,
  • Dankie Johan! Dit is wonderlik om met sulke professionele mense soos die van Censeo te werk!

    Karen Du Plessis
    Karen Du Plessis
  • Marelise, thank you for all your effort and getting everything to me at your soonest. I really appreciate it. Call me now and again, say hello to me. Regards,

    C. Naidoo
    C. Naidoo thank you for all your effort
  • Marius, nogmaals baie dankie vir al die moeite wat jy gedoen het om ons eis afgehandel te kry, jy het meer as jou deel gedoen, ons waardeer dit baie!

    Juanita
    Juanita
  • Hallo Marius, baie dankie vir jou hulpvaardigheid en puik diens. Vriendelike groete,

    Fanie Erasmus
    Fanie Erasmus
  • Hi Harry, wil jou net weereens bedank vir jou vriendelike ondersteuning en puik diens. Kind regards/Vriendelike groete,

    Suzy Pieterse
    Suzy Pieterse
  • Hi Georg, baie dankie vir die profesionele wyse waarop jy die eis hanteer het, dit is 'n plesier vir my hart en gees om jou te leer ken. Seen vir jou. Groete,

    Dr Gerhard Steyn (M.Th D.Th)
    Dr Gerhard Steyn (M.Th D.Th) baie dankie.
  • Hello Mr Aderley, I trust that you are keeping well. Thank you again for the professional and efficient manner in which you have dealt with the matter. Best regards,

    Francois Greyling
    Francois Greyling Thank you.
  • Dear Mari, thank you for the feedback. Once again thank you for your swift service! Much appreciated! Regards,

    Annemie Olwagen
    Annemie Olwagen Thank you for your swift service!
  • Baie dankie Harry vir alles, dit was nou flink en vinnig! Groete,

    Liesl Meyer
    Liesl Meyer baie dankie.
  • Marinus, Baie dankie vir jou diens. Gee jou 100 uit 10 vir jou diens.

    Elize
    Elize Baie dankie vir jou diens.
  • Geagte Scharia, Baie dankie vir jou simpatieke hantering van ongetwyfeld die mees traumatiese ervsring wat ek ooit inmy lewe gehad het... Dankie,

    Brula Breytenbach
    Brula Breytenbach
  • Good morning Same, Thank you for your assistance and speedy feedback much appreciated. Regards,

    Thato Tlhabane
    Thato Tlhabane Thank you for your assistance.
  • Goeie middag Flip/Michelle, baie dankie vir uitstekende diens met hierdie eis. Geniet julle Paasnaweek. Vriendelike groete,

    Elmarié Bird
    Elmarié Bird baie dankie vir uitstekende diens met hierdie eis.
  • Middag Tilla, baie dankie vir jou flink en vinnige diens met hierdie eis. Van die begin af is ek en my kliënt op hoogte gehou en alle eposte dadelik beantwoord. Baie dankie vir goeie diens!

    Charmaine Botha
    Charmaine Botha
  • Good day Mr Basdew, I just want to thank you for the professional manner in which you treated me. I understand that everything you did was part of your job. In my time of confusion and hopelessness you told me that I need to stay positive. If I focus on positive things I will draw positive things to myself. I won't forget that. PLEASE DO MIND MY ENGLISH. You know here in Cape Town we like the Afrikaans. As we say here BAIE DANKIE! Kind regards,

    Gabriel
    Gabriel I just want to thank you.
  • Ek sê baie dankie vir u flink diens. Groete,

    Ridwaan
    Ridwaan Baie dankie vir u flink diens
  • Hi MJ, I also just want to say thank you for your professional, prompt and friendly assistance on this claim. Should you have any queries do not hesitate to contact us as we are always available to assist you on any insurance related matter. Kind regards,

    Lorraine Tuohy
    Lorraine Tuohy just want to say thank you.
  • Thank you Marelise, so wonderful to see that there are still people out there who are so professional and competent! Many thanks,

    Mirella
    Mirella Many thanks,
  • Middag Mari-Jeanne, baie dankie vir jou goeie diens. Vriendelike groete,

    Harry
    Harry baie dankie vir jou goeie diens.
  • Nisha/Bacela, once again I want to thank Santam and Censeo for making this claim possible! I wish to applaud the team for the quick response and service. Santam will always form a part of my future!! Kind regards,

    Jannie Prinsloo
    Jannie Prinsloo Compliments.
  • Hi Jacqui, I applaud your efforts, well done. Kind Regards,

    Enver Thomas
    Enver Thomas I applaud your efforts,
  • Hi Grant/Andy, ek wil ook net hiermee baie baie dankie sê vir die uitstekende diens en die uiters professionele manier waarop julle die eis en die kliënt gehanteer het. Dit is 'n absolute plesier om saam met mense so competent soos julle te werk. Vriendelike groete,

    Mariaan du Toit
    Mariaan du Toit
  • Just to say Patrick was totally amazing. I am totally distraught after having been hijacked and the service was unbelievable. Best,

    Martine Margoles
    Martine Margoles Compliments.
  • Dear Mrs Delport, I wish to express my thanks and appreciation for a great customer service experience and the high level of professionalism exhibited by Santam and Censeo representatives. Mr Ashik Ramnarain, from Censeo, was professional and courteous at all times during the investigation. Please thank all those staff members who contributed to my great experience. Regards,

    Dean Marais
    Dean Marais great customer service experience,
  • Goeie dag Freddy, baie dankie graag se ek baie dankie vir u puik werk! Lekker dag verder. Regards / Groete.

    Zynóvia Alant
    Zynóvia Alant baie dankie.
  • Morning David, short email to thank you so much for your assistance. Have spoken to Juan this morning from Censeo and he has provided me with all the details of recovering the vehicle and they are in the process of doing this. Knowing the claim is being handled by Censeo makes my work so much easier and I am sure the Insured will be happy with the service Santam are providing him. Many thanks. Have a good weekend. Kind regards,

    Charmaine
    Charmaine Many thanks.
  • All the work Censeo has done for us has been well documented and supported our fraud identification process.

    Absa Life
    Absa Life Compliments.
  • The work is of a very good standard that we will continue to use the services.

    Absa Life
    Absa Life
  • I have used the services of Censeo at my previous employer and ensured that we use them at my current employer so that I can achieve the targets and desired outputs required within the "identification of fraud".

    Absa Life
    Absa Life
  • I am happy to support the application of Censeo due to the high standards of the work/services that are provided.

    Absa Life
    Absa Life
  • Censeo continues to vary their range of products and services in their field of operation by expanding rapidly and diversifying into the leading experts in the field of insurance administration, adjustment and forensic services.

    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
  • We are dependent on Censeo to ensure that we not only manage our risk with regards to claims assessment, but also to manage our claims fraud risk effectively.

    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
  • Censeo continues to provide a service to Sanlam Sky that allows us to settle all valid claims fairly, accurately and as quickly as possible.

    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
  • We find Censeo to be very professional, responsive, reliable and caring in their approach. We consider Censeo as an essential part of our company and strategy and together are committed to the fight against fraud and corruption.

    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
    Sanlam Personal Finance / Sanlam Sky Solutions
  • Goeie more Grant. Gister was een van die slegste dae van my 18 jaar as Makelaar in in die Versekerings wêreld! Die ontnugtering van 'n persoon wat ek reeds 8 jaar ken se oneerlikheid, is vir my amper te veel! Die Motomia scooter moes net nooit op die polis gewees het nie! Ek het nooit die kliënt gevra vir sy lisensie daarvoor. Ek het aangeneem hy gaan die scooter soms gaan gebruik om na klënt te ry, hy was juis in die proses om sy bakkie te verkoop! Ek besef nou julle werk met sulke eise daagliks en jy het eintlik reeds voor sy erkenning geweet, daar is slang in die gras en my kliënt praat nie die waarheid! Ek wil jou en Tersius egter bedank vir die die manier waarop julle die aangeleentheid hanteer het en die kliënt die kans gegee het om 'n paar netelige vrae uit te klaar! Hierdie gebeure is vir my ook 'n wake up call, om eenvoudig net meer vrae te vra wanneer persoon aansoek doen vir versekering en ten minste afskrif van die bestuurslisensies te versoek! Ek wag in spanning wat die uiteinde van die bedrog eis gaan wees! Dra ook my dank aan Tersius oor! Hoop nie ons sien mekaar ooit weer onder sulke omstandighede nie! Groete,

    Elza van Vuuren
    Elza van Vuuren baie dankie.
  • Good morning Virgulle, I sincerely would like to thank you for the professional and sympathetic matter in which you conducted your investigation. An accident is a traumatic experience in itself and whilst doing your job to the best of your ability, you took your client's emotional state into consideration. Many thanks and kind regards,

    Cecil Eybers
    Cecil Eybers Thank you.
  • Hi Mari-Jeanne!! Baie dankie, word hoog op prys gestel. Vriendelike groete,

    André du Toit
    André du Toit Baie dankie,
  • Thank you! You are fantastic!! Kind regards,

    Pikkie Reichel
    Pikkie Reichel You are fantastic!!
  • Graag wil ons namens ons kliënt en die makelaar, u elkeen hartlik bedank vir die hantering van die eis. Santam en die makelaars het nog 'n tevrede kliënt!! Ons waardeer julle tyd en moeite. Groete,

    Sharon
    Sharon
Contact Us

Send us an email and we'll get back to you, asap.

Start typing and press Enter to search